Start of global snippet: Please do not remove Place this snippet between the head and head tags on every page of your site. Global site tag (gtag.js) - Google Marketing Platform Hanlie Venter | SA Home Loans

Gauteng

31 Oct 2011

Hanlie Venter

Na my egskeiding het ek erg gesukkel finasieel aangesien ek na my bejaarde ouers ook moes omsien. En ek het my Ma versorg wat Alzheimer gehad het. Gelukkig het ek die huis gekry uit die skeisaak. Maar ek moes dit op my naam registreer. ABSA (waar die verband was) wou my nie help nie toe gaan ek na SAHL. En hulle het my dadelik gehelp met 'n verband en ek het nog eksta gekry om die huis op te knap. Dankie SAHL - julle is die beste.

Contact
Get started