Cari Putter | SA Home Loans

Gauteng

07 Nov 2011

Cari Putter

Baie dankie vir SA Home Loans. Ek is al 'n geruime tyd 'n klient by julle. Ek het aansoek gedoen om my lening te vergroot sodat ek kan aanbou. Ek het aangebou en kan nou huisvesting gee vir meer hulpbehoewende kinders. Dankie vir julle vriendelike diens.

Contact
Client Zone
Get started