Francois Engelbrechr | SA Home Loans

Gauteng

27 Nov 2018

Ek is op moeilike omstandighede uit die huurhuis, en SA Home Loans sal nie weet wat se verskil hul aan my en my gesin se lewe beteken het nie

Francois Engelbrechr

Dit was 'n vrydag, ander banke het ook ons aansoek goedgekeur, maar nie 100% lening nie, en met my salaris kon ek net die adisionele kostes, soos prokureurs en ander bekostig. Nodeloos om te se, is ek op tyd teruggeskakel en my lening is goedgekeur. Ek is op moeilike omstandighede uit die huurhuis, en SA Home Loans sal nie weet wat se verskil hul aan my en my gesin se lewe beteken het nie. Sal hul optrede onthou tot in ewigheid. Dankie SA HOME LOANS !!!

Contact
Client Zone
Get started