Hanlie Venter | SA Home Loans

Gauteng

29 Oct 2011

Hanlie Venter

Na my skeisaak het ek finansieel baie swaar getrek met my bejaarde ouers wat ook by my gebly het. Ek het my Ma versorg wat Alzheimer's gehad het. Gelukkig het ek die huis gekry. Maar ek moes dit op my naam registreer. ABSA (waar die verband was) wou my nie help nie. Toe gaan ek na SAHL en sonder enige probleme het hulle my gehelp. Die huis is nou op my naam en ek kon nog so ietsie kry om herstelwerk aan my huis te doen. Dankie SAHL - julle is die beste en ek het al 'n paar van my vriende na julle toe verwys.

Contact
Client Zone
Get started