Johan Hamman | SA Home Loans

Gauteng

31 Oct 2011

Johan Hamman

Na my egskeiding in 2005 was ek gestrand gewees en gedink ek gaan my huis en als verloor , als waarvoor ek my hele lewe voor gewerk het , en SA Home Loans was baie en ek se weereens baie vriendelik en behulpsaam gewees sonder enige probleme het hulle my situasie vertsaan en gerespekteer om my te help en om die geld uit te betaal omdat die huis onder ons altwee se naam was , en ek moet ook net byvoeg dat ander banke my nie kon help nie , so SA Home Loans baie dankie dat julle my gehelp het julle is soos n vriend nie n bank nie .

Contact
Client Zone
Get started