Louis Els | SA Home Loans

Western Cape

30 Jul 2012

Louis Els

Ek was 'n ABSA klient vir baie jare. Ek het na hulle gegaan vir 'n verhoging vir werk aan die huis en hulle het dit geweier. Ek het toe by SA Home Loans aansoek gedoen en is toegestaan. Ek moet vir hulle die eer gee wat diens en hulp betref. Ek het 'n hele paar rand op my verband gespaar al was die bedrag verhoog. Hou so aan SA Home Loans, julle is 'n ster en wens julle alle sterkrte toe. As al die ander banke so was was dit nie 'n probleem nie. Ek het al vir baie mense gese en sal nog vir baie se. Dankie vir alles. Louis Els

Contact
Client Zone
Get started