NJ & KJ Stroebel | SA Home Loans

Western Cape

20 Sep 2012

NJ & KJ Stroebel

Baie dankie vir die geleentheid om my kant saam met SA Home loans te kan deel Dit was vir my en my gesin n donker struit vanaf 2010 tot en met 2012 om ons huis te kan behou, dit was van een instansie na die ander maar geen sukses en geen deure het vir ons oop gegaan nie, aangesien ek nie in n permanente pos aangestel is nie maar as n kontrakteur gewerk, was dit vir ons moeilik om n tweede verband op ons huis te kan kry met navraag het ons by Bondpro hulp gekry hulle was toe die enigste wat ons kon help, om met n oorskakeling verband lening met SA Home loans. Hierdie was die beste nuus vir ons in twee jaar .sonder enige probleeme en goeie en vantastiese dies van SA Home loans personeel, het hulle ons gehelp om ons huis te behou weer eens goeie diens kon ons nie op n ander plek gekry het nie. Met mooi woorde as die son sak in die weste slaap ek nou op my beste. ek is bly SA Homeloans is die beste. Nogmals baie dankie aan SA Home loans julle is tops.

Contact
Client Zone
Get started