Erika en Maans Le Roux | SA Home Loans

Western Cape

12 Feb 2015

Erika en Maans Le Roux

SA Home Loans Hierdie is n storie van n droom wat waar geword het. Ek en my man se tweede huwelik. Geld is skaars, en ons het beide baie verantwoordelikhede. Ons het in Wellington ons kom vestig en besluit om huis te koop, maar waar sou ons n lening kry?.... My eerste huis waar ek instap, is my DROOM HUIS!!!!... Hoe gaan ons dit doen? Hoe gaan ons maak?? Uiteindelik na 50jaar het ek my huis gesien Die agent stuur mense na ons vir n lening, maar ons skiet net te kort.. EK gaan my droomhuis verloor!!.. My man s aan my dat sy eerste huis die SA Homeloans gedoen is. Ek skakel dadelik!...Met baie hoop, vertroue en baie geloof! n Baie vriendelike Indier man antwood Elton Naido, how can I help you today?!! Sy stem maak my onmiddelik kalm . Ek skep weer moed!!, Hy is so vriendelik, opreg en wil graag help. Hy vra dat ons al die dokumente voltooi. En hy belowe dat hy ons verseker sal help .. Wat n vriendelike man en so goeie persoonlikheid, wat n Engel.. n Dag later was daar nog n paar goed wat ons moes aanstuur EN die volgende moment skakel Elton ons en wens ons Geluk met ons lening.!!! Was dit nie vir ons engel Elton en SA Home Loans en die genade van bo sou ons nooit hierdie pragtige huis kon koop nie!!! Baie dankie SA Homeloans : JULLE STREWE WAS ONS DROME wat bewaarheid is.. Groete Erika en Maans Le Roux Wellington

Contact
Client Zone
Get started