Judith Kasselman | SA Home Loans

Gauteng

25 Oct 2011

Judith Kasselman

Baie dankie aan SA Home Loans wat my gehelp het. Dit is die 1ste keer wat ek 'n huis koop en dit is waarom geen ander bank wou eers kyk na my aansoek nie . SA Home Loans het binne 3 dae terug gekom met 'n antwoord dat dit goedgekeur was. As dit nie vir julle was wat my gehelp het met my huislening nie sou my ouers op die straat gesit baie dankie vir die vertroue wat julle in my gestel het om dit vir my moontlik te kon maak om vir my ouers 'n huis te kon gee.

Contact
Client Zone
Get started